Description
Hierdie boek, geskryf vir die leek in ‘n gebruikersvriendelike styl, wys hoe jy met jou eie oë of met ‘n verkyker aktief aan sterrekunde kan deelneem. Die boek verduidelik hoe jy byvoorbeeld Venus in die daglig kan sien en hoe ‘n mens die mane van Jupiter, wat voortdurend in die aand van posisie verander, kan dophou.
|




Reviews
There are no reviews yet.